Xi Jinping

Xi Jinping
习近平
Xi Jinping
Xi Jinping in 2023

Algemene sekretaris van die Sentrale Komitee van die Kommunistiese Party van China
Ampsbekleër
Termynaanvang
15 November 2012
Vise Li Keqiang
Voorafgegaan deur Hu Jintao

President van die Volksrepubliek China
Ampstermyn
14 Maart 2013 – 15 Mei 2012
Vise Li Yuanchao
Eerste minister Li Keqiang
Voorafgegaan deur Hu Jintao

Voorsitter van die KPC se Sentrale Militêre Kommissie
Ampsbekleër
Termynaanvang
15 November 2012
Vise Fan Changlong
Xu Qiliang
Voorafgegaan deur Hu Jintao

Voorsitter van die VRS se Sentrale Militêre Kommissie
Ampsbekleër
Termynaanvang
14 Maart 2013
Voorafgegaan deur Fan Changlong
Xu Qiliang
Opgevolg deur Hu Jintao

Eerste Sekretaris van die Sentrale sekretariaat van die Kommunistiese Party van China
Ampstermyn
22 Oktober 2007 – 15 November 2012
President Hu Jintao
Voorafgegaan deur Zeng Qinghong
Opgevolg deur Liu Yunshan

Vise-President van die Volksrepubliek China
Ampstermyn
15 Maart 2008 – 14 Maart 2013
President Hu Jintao
Voorafgegaan deur Zeng Qinghong
Opgevolg deur Li Yuanchao

President van die KPC se Sentrale Party-skool
Ampstermyn
22 Desember 2007 – 15 Januarie 2013
Vise Li Jingtian
Voorafgegaan deur Zeng Qinghong
Opgevolg deur Liu Yunshan

Persoonlike besonderhede
Gebore 15 Junie 1953 (1953-06-15)
Beijing, Volksrepubliek China
Politieke party Kommunistiese Party van China
Eggenoot/-note Peng Liyuan
Kind(ers) 1
Alma mater Beijing 101 Middeskool
Tsinghua Universiteit

Xi Jinping (Chinees: 习近平; gebore op 15 Junie 1953) is die algemene sekretaris van die Kommunistiese Party van China (KPC), die president van die Volksrepubliek China[1] en voorsitter van die land se Sentrale Militêre Kommissie. As algemene sekretaris is hy ook 'n lid van die KPC Politburo, China se hoofbesluitnemende liggaam.[2]

  1. "deckblatt-ca-data sup-form.pdf" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 17 Februarie 2012. Besoek op 20 Oktober 2010.
  2. "Xi Jinping calls for a Chinese dream, Daily Telegraph" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2020. Besoek op 20 Maart 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search